Gelukwense aan
Annie Landman



Aan Ouma

Ek het mos met Ouma se 90ste verjaarsdag gesê
ons gaan nog die 100 jaar saam vier!

Baie geluk met 100 jaar. Ouma lyk baie goed.

Baie liefde
Neef Dries, Lolly & Mishi

Na volgende boodskap