Gelukwense aan
Annie Landman



Liefste Tannie Dassie en Sarie

Dit was so 'n voorreg om by Tannie Dassie se baie belangrike verjaardag te wees.
Ons het dit so geniet en baie fotos geneem.
Ek wil vir my 'n spesiale album maak daarmee want ek het
die foto in die Beeld ook wat pragtig is.

Ek bid dat die Heer U nog vir ons almal gaan spaar,
ons is baie lief vir Tannie Dassie.
Ek kan ook 'n sterk familetrek sien van my Pappie by U.

Ek het 'n paar koerante gekoop sodat die
ander twee sussies ook die fotos kan hê.

Sarie, jy is so vol liefde en die Heer het jou spesiaal
uitgekies om so mooi na mamma te kyk. Hy sal jou ook
elke dag dra met Sy krag en liefde. Liefde groete
Hester

Na volgende boodskap