Gelukwense aan
Annie Landman



Geseënde Verjaardag

Dit is die dag wat die Here gemaak het;
Laat ons daaroor juig en bly wees (Psalm 118:24)

Mag God se volmaakte Liefde
Vandag en elke dag 'n wonder-werklikheid wees

Baie Geluk!

U het 'n mylpaal bereik wat baie min mense bereik! Ons is lief vir U!

Pastoor Jannie & Baby Lubbe

Na volgende boodskap