Gelukwense aan
Annie Landman



Liefste Tannie Dassie

Dankie dat U die Heer se Liefde so uitstraal na ons almal

Met al ons liefde

Johan, Marthie en Hester

"Die God wat storms stil en sluit
Met 'n reënboog glansend-skoon
Wat in donker nagte Sy Alomteenwoordigheid toon
In planete, sterre wat met vonkelgloed verskyn,
In die oggendskemer as fyn grassade sag dein
En 'n broosmooi blom se kroon oopvou.
Dis die God van liefde en troos - ons Skepper -
In Sy hand word ons gehou."

Na volgende boodskap