Gelukwense aan
Annie Landman



Ons dierbare Ouma Landman

Baie dankie vir U kosbare lewensvoorbeeld.
U lewe is inderdaad vir ons almal 'n navolgenswaardige lig!
Mag elke oomblik gevul wees met ons Vader se groot genade.

Baie Liefde
Lemmer, Helen & Lourens

Na volgende boodskap