Gelukwense aan
Annie Landman



John & Jenny Manning
9 Martin Crescent
P.O. Box 1541
Westville
3630

tel:  (031) 266 9158
fax:  266 9958
cell:  082 45 19762
e-mail:  jenjon@mweb.co.za

16 Oktober 2004

Beste Ouma Landman

Daar is seker min mense wat die hele opwindende rolprent van Suid Afrika deurgebring het, van die boereoorlog tot by die Zuma-Shaik komedie! Ons hoop dat U U ervarings en geskiedenis aan U kleinkinders deeglik aanmeld - onse jonges stel baie belang in die kleurvolle geskiedenis van ons land, veral van U wat dit eerste-hand bygewoon het.
Ja nee soos Gary Kirsten gesê het, "now for the next hundred".

Veels geluk Ouma!!

John & Jenny Manning
Westville

Na volgende gelukwense