Gelukwense aan
Annie Landman



Vir die Here is een dag soos duisend jaar en duisend jaar soos een dag.
(2 Petrus 3:8)

Liewe Moeder Landman

Wat 'n eer om U te ken.

Baie liefde

U aangenome kind

Esther

Na volgende gelukwense